Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het gebid: “Here, God van ons voorouers, is U nie die God wat in die hemel is nie? U is die heerser oor al die koninkryke op die aarde. U is kragtig en magtig. Niemand kan teen U staande bly nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:6 in konteks