Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 20:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Kyk nou wat hierdie leërs van Ammon, Moab en die Seïrberge doen. Toe Israel uit Egipte getrek het, het U ons voorouers nie toegelaat om hierdie volke aan te val en hulle te verwoes nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 20

Kyk 2 Kronieke 20:10 in konteks