Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 18:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Miga het geantwoord: “As u veilig terugkom, het die Here nie deur my gepraat nie!” Hy voeg toe by vir die omstanders: “Neem kennis van wat ek gesê het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 18

Kyk 2 Kronieke 18:27 in konteks