Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 16:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here kyk oor die hele aarde om hulle te help wat met hulle hele hart op Hom vertrou. Wat ’n dwaas was jy nie! Daarom sal jy van nou af gedurig oorloë hê.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 16

Kyk 2 Kronieke 16:9 in konteks