Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 16:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy is begrawe in die grafkelder wat hy in die Dawidstad laat uitkap het. Hulle het sy liggaam neergelê op die plek wat met balsem en allerlei geurige kruie bedek was. Tydens sy begrafnis het hulle tot sy eer ’n groot vuur aangesteek.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 16

Kyk 2 Kronieke 16:14 in konteks