Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 16:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die 36ste jaar van Asa se bewind het koning Baesa van Israel Juda binnegeval. Hy het die stad Rama versterk om te verhoed dat enigiemand die koninkryk van Asa kon binnegaan of verlaat.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 16

Kyk 2 Kronieke 16:1 in konteks