Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 15:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Asa die hele Juda en Benjamin bymekaargeroep, asook die inwoners van Efraim, Manasse en Simeon wat onder hulle kom woon het. Baie van hulle het gedurende Asa se regering na Juda toe verhuis omdat hulle gesien het dat die Here sy God met hom was.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 15

Kyk 2 Kronieke 15:9 in konteks