Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 15:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Asa hierdie boodskap hoor van die profeet, die seun van Oded, het hy moed geskep en al die afgodsbeelde in die land van Juda en Benjamin en in die dorpe wat hy in die Efraimsberge verower het, verwyder. Hy het die altaar van die Here wat by die ingang tot die tempel van die Here was, herstel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 15

Kyk 2 Kronieke 15:8 in konteks