Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 15:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het koning Asa tegemoetgegaan. “Luister na my, Asa!” het hy geroep. “Luister, al die manne van Juda en Benjamin! Die Here sal by julle bly so lank as wat julle by Hom bly; wanneer julle na Hom vra, sal Hy Hom deur julle laat vind; maar as julle Hom verlaat, sal Hy julle verlaat.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 15

Kyk 2 Kronieke 15:2 in konteks