Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Rehabeam was baie lief vir Maäka die dogter van Absalom, meer as enige van sy ander vroue of byvroue. Hy het altesaam agtien vroue en 60 byvroue gehad. Hy het 28 seuns en 60 dogters gehad.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11

Kyk 2 Kronieke 11:21 in konteks