Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van al die stamme van Israel het hulle wat die Here die God van Israel wou dien, die Leviete na Jerusalem toe gevolg. Daar kon hulle offers bring aan die Here die God van hulle voorouers.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11

Kyk 2 Kronieke 11:16 in konteks