Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 11:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Toe Rehabeam in Jerusalem aankom, het hy 180 000 uitgesoekte soldate uit Juda en Benjamin opgeroep om teen Israel op te trek en die koningskap vir hom terug te wen.

2. Maar die Here het vir Semaja, die man van God, gesê:

3. “Sê vir Rehabeam seun van Salomo en koning van Juda, en vir al die Israeliete in Juda en Benjamin:

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 11