Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 10:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die hele Israel besef dat die koning hulle versoek verwerp het, het hulle vir hom geskree: “Weg met Dawid en sy koningshuis! In die seun van Isai het ons geen aandeel nie!Gaan terug na julle wonings toe,Israel!Sorg nou vir julleself, huis van Dawid!”Die hele Israel het toe teruggegaan na hulle huise toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 10

Kyk 2 Kronieke 10:16 in konteks