Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 1:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Salomo, seun van koning Dawid, het beheer oor sy koninkryk verkry, want die Here sy God was met hom en het hom baie magtig gemaak.

2. Hy het die hele Israel bymekaargeroep, al die generaals en kapteins van die leër, die regters, en al die leiers en die familiehoofde.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 1