Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Salomo en die hele vergadering saam met hom het na die hoogte by Gibeon gegaan. God se tent van ontmoeting was daar. Moses, die dienaar van die Here, het dit nog in die woestyn gemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 1

Kyk 2 Kronieke 1:3 in konteks