Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die perderuiter het Jehu tegemoetgegaan en gesê: “Die koning wil weet of jy in vrede kom.”Jehu antwoord hom: “Wat weet jy van vrede af? Val in hier agter my!”Die wag sê toe vir die koning: “Die boodskapper het by hulle aangekom, maar hy kom nie terug nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:18 in konteks