Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl die wag op die toring van Jisreël gestaan het, sien hy Jehu en sy geselskap naderkom. Hy sê: “Ek sien ’n afdeling soldate aankom!”“Stuur ’n perderuiter uit om vas te stel of hulle in vrede kom,” antwoord Joram.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:17 in konteks