Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Jy vertel nie die waarheid nie,” sê hulle. “Toe, sê nou vir ons!” Jehu antwoord hulle: “Dis wat hy gesê het: ‘Die Here salf jou as koning oor Israel.’”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:12 in konteks