Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jehu het teruggegaan na die offisiere van die koning. Een van hulle het vir hom gevra: “Wat wou die kranksinnige man hê? Is alles reg?”“Jy ken mos die praatjies van so ’n mens,” antwoord Jehu.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:11 in konteks