Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die hongersnood na sewe jaar verby was, het sy teruggekeer uit die land van die Filistyne. Sy het na die koning toe gegaan en hom gesmeek om haar huis en grond weer terug te kry.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:3 in konteks