Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende dag het Gasael ’n doek gevat, dit met water deurweek en dit oor die koning se gesig gegooi sodat die koning gesterf het. Gasael het hom as koning van Aram opgevolg.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:15 in konteks