Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gasael het van Elisa teruggegaan en by die koning aangekom. Die koning vra hom: “Wat het Elisa vir jou gesê?”Hy antwoord: “Hy het gesê u sal beslis gesond word.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:14 in konteks