Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een van sy amptenare antwoord: “Laat ’n paar manne vyf van die perde wat oorgebly het, vat en gaan vasstel wat is wat. As daar iets met hulle gebeur, sal dit nie ’n groter verlies wees as wanneer hulle hier bly en saam met ons sterf nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:13 in konteks