Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die middel van die nag het die koning opgestaan en vir sy amptenare gesê: “Ek sal vir julle sê wat die Arameërs se plan met ons is! Hulle weet ons het nie kos nie. Daarom het hulle die kamp verlaat en êrens in die veld gaan wegkruip. Hulle dink: ‘Kom ons wag dat hulle uitgaan uit die stad. Dan sal ons hulle lewendig vang en self die stad binnegaan.’”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:12 in konteks