Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Elisa besig was om dit te sê, kom die boodskapper daar aan met die boodskap: “Die koning sê: Die Here het al hierdie ellende oor ons gebring! Hoekom moet ek nog langer vir die Here wag?”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:33 in konteks