Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elisa het in sy huis gesit en praat met die leiers van Israel. Die koning het ’n boodskapper vooruit gestuur, maar voordat hy daar aankom, sê Elisa vir die leiers: “Kyk, die moordenaarskind het iemand gestuur om my kop af te kap. Wanneer hy hier aankom, moet julle die deur sluit en hom buite hou. Sy koning is kort agter hom.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:32 in konteks