Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het toe ’n groot fees vir hulle voorgesit en hulle toe teruggestuur na hulle koning toe. Daarna het die Aramese plunderaars nie weer die land Israel binnegeval nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:23 in konteks