Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Natuurlik nie!” sê Elisa vir hom. “Maak jy die krygsgevangenes dood wat jy met jou swaard en boog gevang het? Gee vir hulle kos en iets om te drink sodat hulle kan teruggaan na hulle koning toe.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:22 in konteks