Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dis nie ons nie, o Koning,” antwoord een van die offisiere. “Elisa, die profeet in Israel, vertel alles aan die koning van Israel. Selfs wat u in u slaapkamer sê, is aan hom bekend!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:12 in konteks