Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 6:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hieroor was die koning van Aram baie ontsteld. Hy roep toe sy offisiere en vra hulle: “Wie van julle is die verraaier? Wie is dit wat die koning van Israel oor my planne inlig?”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 6

Kyk 2 Konings 6:11 in konteks