Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die brief aan die koning van Israel gegee. Dit het gelui: “Ek stuur my dienaar Naäman met hierdie brief na jou toe sodat jy hom van sy melaatsheid kan gesond maak.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:6 in konteks