Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gaan gerus,” sê die koning van Aram. “Ek sal ’n brief skryf wat jy vir die koning van Israel kan gee.” Naäman het toe gegaan. Hy het 342 kilogram silwer, 68 kilogram goud en tien stelle klere saamgeneem.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:5 in konteks