Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar mag die Here my vergewe ten opsigte van hierdie één ding: Wanneer my heer die koning ingaan in die tempel van die god Rimmon om daar te aanbid en op my arm leun, mag die Here my vergewe wanneer ek ook moet buig in die tempel van Rimmon.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:18 in konteks