Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Naäman sê toe: “As u dit nie wil neem nie, sal u toelaat dat ek twee muilvragte grond kry om saam te vat? Van nou af sal ek nooit weer brandoffers of ander offers aan enige god bring nie as net aan die Here.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:17 in konteks