Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elisa het teruggegaan na Gilgal toe. Daar was egter hongersnood in die land. Eendag, terwyl ’n groep jong profete voor hom sit, sê hy vir sy dienaar: “Sit ’n groot pot op die vuur en maak ’n bredie vir die jong profete.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:38 in konteks