Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kom ons bou vir hom ’n dakkamertjie en meubileer dit met ’n bed, ’n tafel, ’n stoel en ’n lamp. Dan kan hy daarin oorbly wanneer hy hierlangs kom.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:10 in konteks