Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning van Edom en sy leër het ook saam met hulle opgetrek. Al drie leërs het met ’n ompad sewe dae lank deur die woestyn getrek. Maar daar was geen water vir die soldate of hulle pakdiere nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:9 in konteks