Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die stede verwoes, die landerye met klippe bestrooi deurdat elke manskap ’n klip daarop gegooi het. Hulle het ook die fonteine toegestop en al die bruikbare bome afgekap. Uiteindelik was net Kir-Geres oor. Maar die soldate met slingervelle het die stad omsingel en dit ingeneem.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:25 in konteks