Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle die kamp van die Israeliete bereik, het die leër van Israel op hulle afgestorm en die Moabiete aangeval sodat hulle omgedraai en gevlug het. Die leër van Israel het hulle tot in die land van Moab agtervolg en op hulle pad alles vernietig.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:24 in konteks