Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ontslae geraak van die afgodspriesters wat die vorige konings van Juda aangestel het, want hulle het op die hoogtes in die dorpe van Juda, asook in die omgewing van Jerusalem offers gebring. Hulle het ook offers gebring vir Baäl, die son, die maan, die sterrebeelde en al die ander hemelliggame.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:5 in konteks