Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 23:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het opgegaan na die Here se tempel toe. Saam met hom het al die mense van Juda en die inwoners van Jerusalem, asook die priesters en die profete, almal, klein en groot, gegaan. Daar het die koning die hele boek van die verbond wat in die tempel van die Here gekry is, voorgelees.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 23

Kyk 2 Konings 23:2 in konteks