Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 22:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die agtiende jaar van sy regering het koning Josia die staatsekretaris Safan, seun van Asalja en kleinseun van Mesullam, na die tempel van die Here toe gestuur. Hy het hom beveel:

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 22

Kyk 2 Konings 22:3 in konteks