Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 21:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die hoogtes wat sy pa, Hiskia, vernietig het, weer opgebou. Hy het Baälaltare en Asjerapale opgerig net soos koning Agab van Israel gedoen het. Hy het ook voor al die hemelliggame gebuig en hulle aanbid.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 21

Kyk 2 Konings 21:3 in konteks