Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 20:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gaan terug en sê vir Hiskia, die leier van my volk: ‘Dit is wat die Here, die God van jou voorvader Dawid, sê: Ek het jou gebed gehoor en jou trane gesien. Ek sal jou gesond maak. Oor drie dae sal jy uit die bed opstaan en na die tempel van die Here toe gaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 20

Kyk 2 Konings 20:5 in konteks