Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 20:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ander gebeurtenisse tydens sy regering, sy dapper dade en hoe hy die dam gebou het en ’n kanaal wat die water in die stad ingebring het, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Juda.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 20

Kyk 2 Konings 20:20 in konteks