Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 20:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ongeveer hierdie tyd het Hiskia dodelik siek geword. Die profeet Jesaja seun van Amos het hom gaan besoek. Hy gee toe hierdie boodskap aan die koning: “Dit is wat die Here sê: Kry jou sake in orde, want jy gaan sterf. Jy sal nie bly leef nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 20

Kyk 2 Konings 20:1 in konteks