Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die groep profete van Jerigo het oorkant gestaan en gesien wat gebeur het. Hulle sê toe: “Elisa is Elia se opvolger!” Hulle het hom tegemoetgegaan en voor hom gebuig.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:15 in konteks