Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het Elia se mantel wat afgeval het, gevat, daarmee op die water geslaan en uitgeroep: “Waar is die Here, die God van Elia, ja, Hy?” Toe hy die water slaan, het dit weerskante toe verdeel sodat hy kon deurgaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:14 in konteks