Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan sal ek kom en julle na ’n ander land soos hierdie een van julle neem. Dis ’n land met koring en wyn, kos en wingerde, olyfbome en heuning. Kies nou die lewe in plaas van die dood!“Moenie na Hiskia luister wanneer hy sê ‘Die Here sal ons red!’ nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:32 in konteks