Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Eljakim seun van Gilkija, Sebna en Joag vir die hoofadjudant: “Asseblief, praat met ons in Aramees, want ons verstaan dit goed. Moenie in Judees praat nie, want die verdedigers op die muur sal dit verstaan.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:26 in konteks